|
 |
Who got Married? |
|
|
|
 |
Client feedback & comments |
|
Ek moet net noem dat behalwe vir die stunning rokke wat julle daar het, is julle diens absoluut puik - ek was in die week by 'n paar ander plekke en jy sal verbaas wees hoe sleg die diens kan wees... Jou personeel is uiters oulik!! My hoofstrooimeisie het sommer gesê sy sal eerste na julle toe kom die dag wanneer sy ook verloof raak.
Monica Botha, April 2012 |
 |
Thank you so much for the wonderful dress! Our wedding day couldn't have been more perfect! The dress was so comfortable, I enjoyed every minute wearing it ( and I was so lucky and had the opportunity to wear it twice :-) ! Alex loved it and our friends and guests found it stunning!
Tatjana, March 2012 |
 |
My rok was natuurlik die lekkerste rok ooit, so gemaklik en stunning!! En natuurlik baie komplimente ontvang oor die rok!! Ek wil graag net dankie se vir al jou moeite met my - van die begin af was dit 'n fees om saam met jou te werk! Jy't die aanpas en kies van 'n rok lekker gemaak, en baie gehelp met idees en raad!
Tania Joubert, September 2011 |
|
 |
|
My troudag was vreeslik spesiaal gewees, en jy het groot bydrae gemaak om my soos 'n prinses te laat voel. Baie dankie vir jou moeite, vriendelikheid dit word opreg waardeer.
Marlize, April 2011 |
|
 |
|
Die dag was fantasties!!! Ek heg vir jou so paar kiekies aan. Dan kan jy darem sien hoe stunning my [eintlik jou :-)] rok was! Gerdi het net so 'n goeie werkie gedoen om hom in te vat! Sy's great! Nogmaals BAIE dankie vir al jou moeite met my en my droomrok!
Bernice, April 2011 |
|
 |
|
Hi Lizette! dit gaan so goed! dit was so ongelooflike dag gewees!!! ek kry so baie mense wat nie uitgepraat kan raak oor die rok nie.
Marguerite Ackermann, April 2011 |
|
 |
|
Dankie dat jy vir my die perfekte rok kon kry! Die grootste fout was defnitief om jou rok heel eerste aan te pas, want daarna het geen ander rok aan die selfde standaard opgeleef nie. Al jou rokke is pragtig, en die diens wat jy bied is baie proffesioneel, en jy maak die rok soek ding soveel makliker met jou vriendelikheid. Ek sal enige iemand met liefde na jou toe verwys. Lizette, ook net baie dankie vir jou décor tips en tricks, jy het baie gehelp met my beplanning, al dink jy nie so nie. Dankie dat jy my rok droom vir my kon bewaarheid. Dit was alles wat ek wou gehad het en meer!
Seldean Smith, Maart 2011 |
|
 |
|
Almal was gaande oor my rok! En ek ook, baie dankie weereens!
Rosa Van Der Walt - Desember 2010 |
|
 |
|
I would just like to thank you for all that you have done for us, I really appreciate it. I feel that you often went out of your way to help me and make everything special for me.
Joelene - December 2010 |
|
 |
|
Lizette, ek wil net vir jou se dankie vir al jou moeite, jou goeie diens, jou vriendelikheid, jou behulpsaamheid en al jou goeie raad!!! (En dit als terwyl jy nog swanger was!). Jy het my regtig baie gehelp en het baie stress van my skouers af gevat! Ek het puik diens ontvang van julle af en ek waardeur dit opreg, dankie! Ek sal beslis al my toekomstige bruid vriendinne na jul toe verwys!!
Cindy Coetzer- 7 September 2010 |
|
|
 |
recent events |
|
 |
|
| Shop 10A, Atterbury Boulevard, cnr Atterbury & Manitoba, Faerie Glen, Pretoria |
|
 |
 |
 |
 |
 |
|
| Front page dress by Dorothy Couture |
Wedding Expo 2011 |
Wedding Expo 2010 |
- |
- |
|
|
|